Loading...
Home2018-08-19T15:03:03+00:00

Welkom by Doringdraad Plaas se Webtuiste

Doringdraad Plaas is 20 km buite Pretoria op die Delmaspad uit, tussen groot kommersiële plase en net van die R50 teerpad af. ‘n Unieke plaas waar tyd meestal die afgelope 70 jaar stilgestaan het en waar skure onlangs omskep is in ‘n unieke trou-venue vir baie spesiale plaastroues. Dus, as jy op soek is na ou plaasskure sonder pretensie om die nuwe reis saam met jou familie, vriende en die liefde-van-jou-lewe mee te begin, waar tradisionele boerekos bedien word en waar jy heelwat geld gaan oor hê vir ‘n lui-lekker wittebrood, sal ons geëerd wees om jou spesiale dag op Doringdraad Plaas aan te bied!

Troues

Ander funksies

Oornaggeriewe

Kontak ons