Loading...
Oornaggeriewe2018-08-19T15:19:35+00:00

Oornaggeriewe

Verleng die kuier en los die probleem op van bestuur na afloop van ‘n funksie.  Slaapskuur veral gewild by familiekuiers, troues en partytjies.

5 slaapeenhede met stort, toilet, wasbak, koffie en beskuit.

Kontak Ons