Loading...
Troues2018-09-06T07:10:52+00:00

Ingesluit by pakket:

KONTAK ONS
  • Fasiliteerder / Predikant: ontmoet paartjie voor die tyd
  • Voorbereiding en hantering van wettige dokumente en registrasie by Binnelandse sake
  • Professionele Fotograaf:  5 ure afneem, 350 fotos versorg en verskaf aan bruidspaar in wit/swart en kleur
  • Musikante wat speel wanneer gaste arriveer, tydens seremonie en uur na die seremonie
  • Funksiekoördineerder
  • Voorbereiding van terrein en lokale
  • Opruiming na die tyd
  • Veilige parkering
  • Kelners
  • Kroegman
  • Konfettihouers
  • Houers met ys vir waterbottels
  • Grasbale met versierings
  • Houttafels met stoele
  • Witborde of Blikborde
  • Eetgerei en glase
  • Tafelversierings
  • Wit servette
  • Geskenktafel en Koektafel
  • Feëtjieliggies
  • Vuurherd met hout
  • Piekniektafels
  • Mat by ingang na seremonie
  • Boë en houtkruis
  • Plaasdekor
  • Blomhouers

Fotogeleenthede:

Etes:

Keuse uit spyskaarte

  • “Plated” spyskaart: voorgereg, hoofgereg met 2 vleise, 2 groentes en 2 slaaie, nagereg   teen R 220-00 per persoon
  • 3-gang buffetete teen R220-00 per persoon
  • Vingerete teen R 180-00 per persoon
  • Lam op die spit: Lam plus nog ‘n vleis, paptert / aartappelgereg / aartappels,  groente, slaai, potbrood, nagereg teen R220-00 per persoon

Tafels

Addisioneel:

  • Bruid se eie versierings
  • Kerse
  • Blomme ( 50 bosse wit krisante kan wel verskaf word en oral in potte ingesit word teen R3000-00)
  • Video ( Drone @ R4000-00)
  • Sjampanje / Wyn op tafels
  • Kontantkroeg
  • Troukoek / Cupcakes ( kwotasie kan gegee word)
KONTAK ONS

Ekstras: